top of page

Anorexia

http://www.helpguide.org/articles/eating-disorders/anorexia-nervosa.htm

Wat is Anorexia?
 

Anorexia nervosa is 'n komplekse eetversteuring siekte, met drie hoof funksies:

  • weiering om 'n gesonde liggaamsgewig te handhaaf

  • 'n intense vrees vir gewig

  • 'n verwronge selfbeeld

Vir ‘n persoon wat Anorexia het maak dit nie saak hoe maer hy/sy word nie, dit is ooit genoeg nie.

As gevolg van jou vrees vir om vet te word  kan maaltye baie stresvol vir jou wees.

Gedagtes oor diet, kos en jou lyf vat die meeste van jou tyd ‘n dag en los dan net ‘n paar minute oor om sosiaal te verkeer.

Persone met Anorexia ontken hulle probleme en besef nie dat Anorexia ‘n doodelike siekte is nie.

Simptome

  • Op ‘n dieet ten spyte daarvan dat die persoon reeds maer is.

  • Obsessie met kalorieë

  • Hou boek van kos inneeming.

  • Gee voor dat die hy/sy eet. Sal byvoorbeeld altyd sê “Ek het ‘n groot middagete gehad”

  • Vreemde of geheimsinnig kos rituele - weier om te eet om ander of in openbare plekke.

  • Dramatiese geweigs verlies

  • Spandeer baie tyd voor die spiel.

  • Gebruik diet pille.

  • Braking na ete

  • Oefen baie hard

Behandeling

 

Stappe na herstel:

  • Erken dat jy ‘n probleem het.

  • Praat met iemand oor jou probleem

  • Bly weg van mense en plekke wat jou aan jou gewig herinner.

  • Kry proffsionele hulp

bottom of page