
Vlak 1: Onthou: (Herroeping van informasie)
Aksiewerkwoorde:herroep, herken, definieer, lys, noem, uitlig, verskaf, maak ‘n keuse, stel, merk.
Vlak 2: Verstaan: (Om betekenis te verstaan, te interpreteer en om probleme te formuleer en te herformuleer)
Aksiewerkwoorde: klassifisering, opsom, afleidings, verduidelik, debatteer, parafraseer, beskryf, bepaal, gee voorbeelde, bespreek, voorspel
Vlak 3: Toepassing: (Om ‘n konsep in ‘n nuwe situasie te gebruik)
Aksiewerkwoorde:Voer uit, implementeer, gebruik, bereken, los op, demonstreer, pas toe, konstrueer, reageer, motiveer, manipuleer
Vlak 4: Analisering: (Om materiaal op so ‘n wyse te verdeel en op te breek, dat die struktuur daarvan verstaan word)
Aksiewerkwoorde:organiseer, analiseer, ondersoek, kategoriseer, vergelyk, kontrasteer, onderskei, verdeel, differensieër, illustreer, identifiseer
Vlak 5: Evaluering: (Om die waarde van idees of materiaal te beoordeel)
Aksiewerkwoorde:kontroleer, kritiseer, beoordeel, stel voor, regverdig, maak ‘n gevlolgtrekking, verdedig, verduidelik, evalueer, assesseer, interpreteer, ondersteun, kontrasteer
Vlak 6: Skepping: (Om ‘n nuwe struktuur/ betekenis te skep deur die samevoeging van verskeie diverse
Aksiewerkwoorde:Genereer, beplan, produseer, skep, ontwerp, maak ‘n hipotese, uitvinding, ontwikkel, kategoriseer, voeg saam,