top of page

Cholera

Wat is Cholera?

Cholera is ‘n infeksie wat veroorsaak word deur die bakterieë Vibrio cholerae. ‘n Oplosbare gifstof in die derm , wat opgetel word deur die bakterie. Dit aktiveer die adenilaatsiklase van die mukosa, wat veroorsaak dat ‘n aktiewe sekresie van ‘n  isotoniese vog wat lei tot oormatige waterige diarree. Baie vloeistoef en elektoliete gaan verlore wat dehidrasie en ineenstorting veroorsaak.

Oorsake?

Cholera is 'n diaree siekte wat veroorsaak word deur die bakterieë Vibrio cholerae . Hierdie spesie is nie endemies aan die mens nie , en sy teenwoordigheid in die menslike spysverteringstelsel is nie deel van die natuurlike lewensiklus van die bakterieë nie. Hierdie bakteriee kom gewoonlik naby ‘n rivier voor. Byvoorbeeld, by slake,skaaldiere en kom ook voor by plante naby die rivier.

Vibrio cholera bacterieë gaan die menslike ekosisteem binne deur ‘n verskeidenheid roetes. Die mees algemene roete is kontaminasie van kos en water.  Wanneer groente nie ordentlike skoon gemaak word nie,  of met besmette water  skoon gemaak word kan die persoon besmet word met die bakteriee. Wanneer daar nie ordentlike sanitasie geriewe is nie, met min of geen water hulpbronne is dit ook ‘n algemene roete om met die bakteriee besmet te word

Simptome?

  • Waterige diarree

  • Rys agtige- waterige stoelgang.

  • Naarheid

  • Braking

  • Vinninge hart kloppings

  • Vel is nie meer elasties.

  • Droeë mond

  • Lae bloedruk

  • Baie dors

  • Spierkrampe

  • Onrustigheid en geireteer.

  • Ongewone slaappatrone

 

Ander simptome wat voorkom veral wanneer die toestand al ver gevorder is

  • Abdominale pyn

  • Rektale pyn

  • Koors

  • Hewige braking

  • Dehidrasie

  • Lae of geen urine uitset

  • Gewigs verlies

  • Hierdie siekte kan leitot die dood

 

Behandeling?

Omdat cholera  kan lei tot die dood as gevolg van dehidrasie, word hierdie siekte behandel deur gebruik te maak van orale rehidrasie terapie. Hierdie orale rehidrasie sluit in baie water gemen met sout en suiker.

Voorkoming?

  • Eet vrugte wat jy self afgespoel het en geskil het.

  • Vermei rou vis en ongekookte groentes.

  • Kook water voor jy dit drink.

  • Wees bedag op die kos wat jy eet, veral as dit in ‘n vreemde gebied is.

  • Doen navorsing oor Cholera wanneer jy ‘n land gaan besoek wat hoe riskio gebied is.

  • Kry dadelik mediese behandelik wanneer jy vermoed jy het cholera.

  • Voorafverpakking mengsels om te drink.

  • Tuisgemaakte mengsels-

  • Moenie medisyne drink om diaree om te los nie, want dit voorkom dat die bakteriee uit dieligaaam spoel.
     

http://www.medicalnewstoday.com/articles/189269.php

http://www.medicinenet.com/cholera/page2.htm#what_are_cholera_symptoms_and_signs

bottom of page