top of page

Diabetes

http://www.medicinenet.com/diabetes_mellitus/article.htm

 

Wat is Diabetes?

Diabetes is ‘n kroniese siekte, wat geasossieer word met abnormale hoe vlakke van suiker in die bloed uit gebrek van te min insulien afskeiding. Inselien is ‘n hormoon wat deur die pancreas vrygestel word om die glukose vlak te normaliseer.

 Diabetes is 'n chroniese mediese toestand, wat beteken dat, hoewel dit kan beheer word, dit ‘n  leeftyd duur.

Daar twee tipes diabetes:

Tipe 1: Insulien afhanklike

Tipe 2: Nie insulien afhanklike nie.

Simptome

  • Verhoogde urine uitlaating

  • Baie dors

  • Gewig verlies

  • Honger

  • Vel probleme

  • Moegheid

  • Wonde vat lank om te genees

  • Blur visie

  • Gevoeloosheid in die voete of tone

 

Behandeling

  • Bloedsuiker te beheer.

  • Gesonde diet

  • Maatige oefening in te kry

bottom of page