
Ebola
Wat is dit?
Die Ebola virus is vermoem na die Ebola Rivier wat gelee is in die Republiek van die Kongo, waar die siekte eerste kop uit gesteek het in 1976.
Ebola is 'n ribonukleïensuur (RNA) virus en vermeerder vinnig. Die wetenskaplike skrywer David Quammen wat die oorsprong en verspreiding van die virus ondersoek, skryf dat hierdie RNA virusse "erge akute infeksie produseer vir ‘n kort ruk of dan weggaan, met ander woorde hy verdwyn of hy maak jou dood.
Daar is vyf bekende spesies van die Ebola-virus: Bundibugyo Ebolavirus; Zaïre Ebolavirus; Reston Ebolavirus; Soedan Ebolavirus; en Taï Forest Ebolavirus. Almal behlawe die kan dodelik wees vir mense en almal behlawe die Reston kom in Afrika voor.
https://africacheck.org/factsheets/factsheet-what-is-ebola/

Behandeling?
Op hierdie stadium is daar nog geen vakuim of behandeling vir die Ebola virus nie, alhoewel baie behandelinge vir hierdie siekte getoetes word.
Voorkoming?
Op hierdie stadium is daar nog geen voorkomings middel vir Ebola nie. Daar word verkeidenheid vakuime getoets, maar daar is nog geen vakuim beskikbaar vir kliniese gebruik nie.
Dit is nog steeds onbekend hoe individual die virus oordra, daarom bly die voorkoming van die virus uitdagend. Alhowel daar is al primere reels in plek gestel oom die oordra te minimaliseer:
-
Gesondheidswerkers moet beskermde klere dra soos byvoorbeeld maskers, handskoene, oorpake en brille.
-
‘n Sterilasie roetine moet gedoen word nadat daar naby persone was wat geifekteer is.
-
Isolasie van Ebola pasiente, om kontak te vermy met persone wat onbeskermde persone.
Oorsake en oordrag?
Ebola word veroorsaak deur 5 viruse geklasifiseer in die genus ryk, doe Floviridae familie. Ebola kom in diere voor, maar word oorgdra na mense. Vrugte vlermuise is die hoofdraers van die Ebola virus.
Hoe hierdie virus oordrae vind na die mens is onbekend. Die natuurlike reservoir van die Ebola- virus is ook bekend, alhoewel vlermuise beskou word as die mees waarskynlike gasheer van hierdie siekte
Mens tot mens oordrag kom voor wanneer iemand geinfekteer word met die Ebola virus. Dit kan tot 21 dae vat voordat persone simptome van die virus kan begin ervaar. Daarom kan een mens dit aan soveel ander oordae wat ‘n uitbreuk veroorsaak, want in hierdie 21 dae is die persoon nog nie bewus dat hulle wel die virus het nie.
Ebola kan deur verskillende maniere van mens tot mens oorgedra word:
-
Direkte kontak met die vel, bloed of ligaam vloeistowwe van die besmette persoon.
-
Blotgestel aan voorwerpe soos byvoorbeeld naalde wat gebruik is deur die besmette persoon.
-
Gesondheids werkers is dikwels besmet omdat hulle onbewus was dat die persoon wat hulle behandel het besmet was met die Ebola virus.
Simptome?
Simptome van Ebola
Die tydinerval van die dag wat jy besmet is, tot die dag wat simptome opduik is 2 tot 21 dae.
-
Gewrig en spierpyn
-
Naarheid en braking
-
Maag pyn
-
Koors
-
Kopseer
-
Swakheid
-
Diaree
-
Uitslag
-
Hoes
-
Seerkeel
-
Borspyn
-
Geen eetlus
-
Rooi oë
-
Swaar asemhaling
-
Sluk moeilik
-
Bloeding binne en buite die ligaaam
