
HIV
Wat is MIV?
MIV (Menslike Immuniteitsgebrek-virus) is ‘n virus wat die immunstelsel aanval, die liggaam se natuurlike verdediger sisteem. Sonder ‘n sterk immunstelsel, kan die ligaam die virus moeilik beveg. Die virus en infeksie is MIV
Witbloedselle is ‘n belangrike deel van die immunstelsel. MIV vernietig doe ligaam se witbloedselle. Wanneer daar teveel witbloedselle vernieti is kan die ligaam nie meer terug veg teen die virus nie.
Die laaste fase van MIV infeksie is VIGS(Verworwe Immuniteitsgebreksindroom). Mens met VIGS het amper geen witbloedselle meer oor nie. Dit kan doodelik weesm maar wanneer ‘n persoon MIV het is dit net te sê dat die persoon VIGS het nie. Selfs sonder behandeling vat dit ‘n baie lang tyd voordat MIV oorsit na VIGS.
Wanneer MIV gediagnoseer is voordat dit VIGS is, kan medikasie en ‘n gesonde leefstyl help om die proses te vertraag. Wanneer VIGS wel ontwikkel kan medisyne en ‘n gesonde leefstyl help om die immunstelsel weer na ‘n gesonder toestand te verkeer.
Met behandel kan baie mens lank leef en akitief bly al het hulle MIV.
Simptome
MIV veroorsaak nie noodwendig simptome in ‘n vroeë stadium nie, mens met MIV verwar MIV baie keer met verkoue of griep. Algemene vroeë simptome is:
-
Koors
-
Seer keel
-
Kopseer
-
Spier en gewrig pynne.
-
Geswelde kliere
-
Vel uitslag
Simptome kom voor ‘n paar dae tot ‘n paar weke nadat ‘n persoon die eerste keer geinfekteer is met die virus. Die vroeë simptome gaan gewoonlik na 2 tot 3 weke weg.
Nadat die vroeë simptome weggegaan het, kan ‘n geinfekteerde persoon vir jare geen simptome toon nie. Na ‘n sekere tyd kom simptome voor en gaan ongelukkig nie weer weg.
Hierdie simptome sluit in:
-
Geswelde limfknope.
-
Erge moegheid
-
Gewig verlies
-
Koors
-
Nag sweet
Wanneer ‘n persoon aan MIV bloodgestel is, sal die immunstelsel teenligaampies vervaardig om die virus te probeer vernietig. Doktors gebruik toetse om hierdie teenligaampies in urine of bloed op te spoor. Wanner urine toetse wys dat die persoon MIV het, sal daar ‘n bloedtoets volg om dit te bevestig.
Voorkomig:
MIV word meeste kere versprei deur mense wat nie bewus is dat hulle die virus het nie. Daarom moet jy jouself beskerm deur:
-
Beoefen veilige seks, deur ‘n kondoom te gebruik todat jy sekerheid het of jy en jou maat nie die virus het nie.
-
Moenie meer as jy seks maat he op ‘n keer nie.
-
Praat met jou maat voordat julle die eerste keer gaan seks he, vind uit of hy/sy ‘n risiko vir MIV het.
-
Gaan saam vir die toets.
-
Moenie alkhol of onwettige dwelms gebruik voor seks nie, jy lan jouself in die steek laat deur nie veilige seks te he nie.
-
Moet nooit naalde met iemand deel nie.
-
Moenie items soos tandeborsels en skeermesse met iemand deel nie.
http://www.webmd.com/hiv-aids/tc/human-immunodeficiency-virus-hiv-infection-topic-overview?page=3
http://www.mayoclinic.org/diseases-conditions/hiv-aids/basics/causes/con-20013732
Oordra?
Miv infeksie word veroorsaak deur die menslike HIV infection is caused by the human immunodeficiency virus.
Jy kan die virus opdoen deur kontak te he met geifekteerde bloed, semen of vaginale vloeistowwe.
-
Meeste mens kry die virus deur onveilge seks met ‘n persoon wat geifekteer is met die virus.
-
‘n Algemene manier om die virus te verkry is deur naalde met ‘n besmette peroon te deel.
-
Dit word oorgedra tydens swangerskap van ‘n ma na ‘n kind of deur borsvoeding.
MIV oorleef nie buite die ligaam nie met ander woorde jy kan nie die virus verkry deur soen of met iemand ‘n glas te deel nie.
Behandeling?
Daar is nog geen behandeling vir HIV nie, maar ‘n verskeidenheid medisyne kan gebruik word om die virus te beheer. Elke klas van die HIV medisyne kan die virus op verskillende maniere blok. Dokters beveel aan om teminste 2 klasse se medisyne te gebruik aangesien MIV aan enkele medisyne reeds immune is.
Klasse van MIV medisyne-
•Non-nucleoside reverse transcriptase inhibitors (NNRTIs). NNRTIs disable a protein needed by HIV to make copies of itself. Examples include efavirenz (Sustiva), etravirine (Intelence) and nevirapine (Viramune).
•Nucleoside or nucleotide reverse transcriptase inhibitors (NRTIs). NRTIs are faulty versions of building blocks that HIV needs to make copies of itself. Examples include Abacavir (Ziagen), and the combination drugs emtricitabine-tenofovir (Truvada), and lamivudine-zidovudine (Combivir).
•Protease inhibitors (PIs). PIs disable protease, another protein that HIV needs to make copies of itself. Examples include atazanavir (Reyataz), darunavir (Prezista), fosamprenavir (Lexiva) and indinavir (Crixivan).
•Entry or fusion inhibitors. These drugs block HIV's entry into CD4 cells. Examples include enfuvirtide (Fuzeon) and maraviroc (Selzentry).
•Integrase inhibitors. These drugs work by disabling integrase, a protein that HIV uses to insert its genetic material into CD4 cells. Examples include raltegravir (Isentress), elvitegravir (Vitekta) and dolutegravir (Tivicay).


Wanneer om met behandeling te begin?
Almal wat MIV infekteer is moet antivirale medisyne kry, veral wanneer jy jouself insekere situasie bevind: Jy reeds ‘n verskeidenheid simptome ervaar. Wanneer jy swanger is.Jy behandel word vir Hepatitus B en C. Persone kan verskeidenheid negatiewe effekte ervaar waneer hulle behandel word vir MIV. Naarheid en braking.Hartsiektes Swak beneAbnormale cholesterol vlakke.Afbreuking van spier weefsel. Hoë bloedsuiker vlakke.